Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

ABBA
Skrywer: A Daniels
Screenshot 2025-07-30 at 12.26.20

ABBA is ’n Aramese* woord wat op drie plekke in die Nuwe Testament* voorkom: Mark 14:36, Rom 8:15 en Gal 4:6. Die woord beteken “vader”, en word deur Jesus* gebruik om te praat van sy eie verhouding met God, ’n verhouding wat ander deur die geloof* kan betree.

 

R250,00

Christelike Kernensiklopedie

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum

Vriende van Kerkbode

Raak ’n vriend van Kerkbode
No data was found
No data was found
Scroll to Top