Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

ABEDNEGO
Skrywer: HJM van Deventer
Screenshot 2025-07-30 at 12.26.20
ABEDNEGO is die hofnaam van Asarja* (“Jahwe* het gehelp”), een van Daniël* se vriende, wat Nebukadnesar se hoofpaleisbeampte, Aspenas*, volgens destydse gebruik (vgl Gen 41:45) aan hom gegee het (Dan 1:7). Die naam beteken “dienaar van (die god) Nabu”. Die hofname van hierdie karakters word eers teen die einde van Dan 2 en in Dan 3 gebruik. Hulle tree altyd as groep op en word nie weer in Dan 4–12 genoem nie.  

R250,00

Christelike Kernensiklopedie

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum

Vriende van Kerkbode

Raak ’n vriend van Kerkbode

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus
Scroll to Top