
ABIB
Skrywer: EE Meyer

ABIB is die oorspronklike Kanaänitiese* naam vir die eerste maand (Maart/April) in die antieke kalender*. Later word hierdie maand Nisan genoem. Dit is die maand waarin die uittog* uit Egipte* plaasgevind het. Die Fees van die Ongesuurde Brode* asook die Pasga* of Paasfees word in hierdie maand gevier (Eks 13:4; 23:15; 34:18; Deut 16:1).
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
No data was found
Vakatures
Vakatures

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers
16 Julie 2026

NG Kerk Petrusburg (Vrystaat): Predikant
14 Julie 2026


NG Kerk Swakopmund: Jeugwerker
14 Julie 2026