
ABIHU
Skrywer: EE Meyer

ABIHU is een van die vier seuns van Aäron* by Eliseba (Eks 6:23). By Sinai2* word Abihu saam met sy broer Nadab* en hulle pa Aäron en sewentig leiers afgesonder om met Moses* die berg uit te gaan (Eks 24:1-9). Abihu het as priester*1 opgetree (Eks 28:1; Num 3:3), maar sterf saam met sy broer Nadab toe hulle in Lev 10 “ongeoorloofde vuur” vir die Here* aanbied.
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
No data was found
Vakatures
Vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant
10 September 2026



NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos
9 September 2026