
ABIJA
Skrywer: A Daniels

ABIJA beteken “my vader is die Here*”. Daar is nege verskillende verwysings na persone met hierdie naam (1 Sam 8:2; 1 Kon 2:24; 14:1-18; 1 Kron 3:10; 7:8; 24:10; 2 Kron 29:1; Neh 10:7, 12:4 en 7). Die bekendste was Abija, die seun en opvolger van Rehabeam* (2 Kron 11:20–14:1). Hy het 14 vrouens gehad. Hy was die pa van 22 seuns en 16 dogters.
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
Vriende van Kerkbode
Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus
Vakatures
Vakatures

FEBA Radio SA: Deeltydse verteenwoordigers
16 Julie 2026

NG Kerk Petrusburg (Vrystaat): Predikant
14 Julie 2026


NG Kerk Swakopmund: Jeugwerker
14 Julie 2026