Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

ABIMELEK
Skrywer: A Daniels
Screenshot 2025-07-30 at 12.26.20
ABIMELEK beteken “my pa is koning”. Daar is vyf verskillende verwysings na persone met die naam Abimeleg. 1. ’n Tydgenoot van Abraham* (Gen 20). 2. ’n Koning van die Filistyne* (Gen 26), en kom voor in die verhaal van Isak*. 3. Die derde word in Ps 34 genoem. Dis dieselfde persoon wat in 1 Sam 21:10-22 as koning Akis van Gat* aangedui word. 4. Die seun van Gideon* (Rig 9) wat drie jaar lank ’n monargie in Israel*2 probeer vestig het (Rig 9:22). 5. ’n Priester, seun van Abjatar* (1 Kron 18:16).  

R250,00

Christelike Kernensiklopedie

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum

Vriende van Kerkbode

Raak ’n vriend van Kerkbode

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus
Scroll to Top