
ABINADAB
Skrywer: A Daniels

ABINADAB beteken “my pa is ruimhartig”. Daar is drie verskillende verwysings na persone met hierdie naam:
1. ’n Inwoner van Kirjat-Jearim* in wie se huis die ark*2 van die verbond 20 jaar gestaan het (1 Sam 7:1-2).
2. ’n Seun van Isai* toe Samuel* vir Dawid* as koning gesalf het (1 Sam 7:8).
3. ’n Seun van Saul* (1 Sam 31:1-2).
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
No data was found
Vakatures
Vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant
10 September 2026



NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos
9 September 2026