Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

ABIRAM
Skrywer: A Daniels
Screenshot 2025-07-30 at 12.26.20
ABIRAM beteken “my pa is die verheerlikte een”. Daar is twee verwysings na persone met die naam Abiram: 1. Een van die leiers van ’n opstand teen Moses* en Aäron* wat priesterlike gesag gesoek het (Num 16:9-11). 2. Die seun van Giël, wat gesterf het toe sy pa die fondamente van Jerigo* gebou het (1 Kon 16:34, vgl Jos 6:26).  

R250,00

Christelike Kernensiklopedie

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum

Vriende van Kerkbode

Raak ’n vriend van Kerkbode
No data was found
No data was found
Scroll to Top