Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

#imagine
Skrywer: CJ Jackson
Screenshot 2025-07-30 at 12.26.20
#imagine is ‘n interkerklike jeugbeweging wat deur 1974 se Jeug-tot-Jeugaksie* geïnspireer en vanuit die NG Kerk* geïnisieeer is. Dié jeugbeweging reël jaarliks verskeie groot saamtrekke op verskillende plekke in Suid-Afrika en Namibië. Die gedagte is om gelowige jong mense te help om hulle ‘n nuwe soort gemeenskap in te dink (te imagine) waar hulle ‘n verskil maak deur só te leef dat mense die beeld van God in hulle beleef. Jong mense wat sulke saamtrekke bywoon, leer ken ‘n vorm van kerk waar ras, taal, kultuur en kleur nie belangrik is nie, maar waar die navolging van Christus mense oor grense heen aan mekaar bind en verbind.

R250,00

Christelike Kernensiklopedie

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum

Vriende van Kerkbode

Raak ’n vriend van Kerkbode

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus
Scroll to Top