Kerkbode wil elk van ons donateurs en intekenaars hartlik bedank vir die ondersteuning met hierdie projek.
Ons doelwit was om R25 000 via Vriende van Kerkbode in te samel en die webdokkie wat jy hiernaas kan kyk, getuig van die feit dat ons daardie doelwit behaal het.
Baie dankie
Le Roux Schoeman Redakteur: Kerkbode
Le Roux Schoeman, Robert Cable (videograaf) en ds Alex Clark.