
ABIGAIL
Skrywer: A Daniels

ABIGAIL beteken “my pa se blydskap”. Twee vroue het hierdie naam gehad:
1. Die vrou van Nabal* in Moan, wat sy boerdery in Karmel* gehad het (1 Sam 25). Abigail het ’n goeie verstand gehad en was ’n mooi vrou. Ná Nabal se dood het sy die vrou van Dawid* geword.
2. ’n Suster van Dawid (1 Kron 2:16-17).
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
No data was found
Vakatures
Vakatures

NG Gemeente Kempton-Kruin (Kemptonpark, Gauteng): Voltydse predikant
10 September 2026



NG Gemeente Langenhovenpark: Voltydse medeleraarspos
9 September 2026