
SPOELSTRA, BOUKE
Skrywer: JW Hofmeyr

SPOELSTRA, BOUKE (1927–), wat as kerkhistorikus en kerkregtelike aan die Teologiese Skool van die Gereformeerde Kerke* op Potchefstroom verbonde was, was voorheen professor vir die teologiese opleiding van swart Gereformeerde Kerke-studente te Hammanskraal. Spoelstra het in die voetspore van JP Jooste, GPL van der Linde en VE d’Assonville* gevolg, en voortgebou op hulle basiswerk veral ten behoewe van die kerkgeskiedskrywing (Kyk by: Kerkgeskiedenis) en die kerkreg* van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Spoelstra het belangrike baanbrekerswerk gedoen met sy standaardwerk, Die Doppers in Suid-Afrika (1760–1899). Hy het egter meer as net ’n denominasionele bydrae tot die kerkgeskiedskrywing en die kerkreg in Suid-Afrika gelewer deurdat hy by verskillende geleenthede perspektiewe op algemene kerkgeskiedenis-temas gewerp het.
R250,00
Christelike Kernensiklopedie
Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum
Vriende van Kerkbode
Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus
Vriende van Kerkbode
Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus
Vakatures


Swartland NG Moedergemeente (Malmesbury): Musiekleier
2 November 2026

NG Kremetart: Voltydse leraarspos
2 November 2026

NG Schweizer-Reneke-Noord: Voltydse leraar
2 November 2026
Vakatures

NG Kerk Bergsig (Rustenburg): Leraar/Jeugwerker
2 November 2026

Swartland NG Moedergemeente (Malmesbury): Musiekleier
2 November 2026

NG Kremetart: Voltydse leraarspos
2 November 2026

NG Schweizer-Reneke-Noord: Voltydse leraar
2 November 2026