Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

FREDERIK DIE WYSE
Skrywer: WJ Botha3
FREDERIK.jpg
FREDERIK DIE WYSE (1463–1525), die koning van Sakse (1486–1525), staan bekend as die grondlegger van die Universiteit van Wittenberg (1502). Hy was ’n voorstander van geletterdheid en die kunste en het ’n groot bewondering vir Erasmus* gehad. In sy tyd het Wittenberg die tuiste en intellektuele sentrum van die Reformasie* geword. Hy het ook die kasteelkerk in Wittenberg laat bou – waar Luther* sy 95 stellings teen die deur opgesit het. Sy groot historiese nalatenskap is die koninklike beskerming wat hy gedurende die Inkwisisie* aan Luther verleen het. Hy het geglo dat Luther onregmatig vervolg is.

R250,00

Christelike Kernensiklopedie

Wenner van die Ds Pieter van Drimmelen-medalje! Hierdie unieke ensiklopedie spog met grootse statistieke. Dit het 3250 inskrywings, 1248 volkleur bladsye en 163 medewerkers (waaronder teoloë, historici, literatore en joernaliste). Die medalje is toegeken aan die hoofredakteur, dr. F.M. Gaum

Vriende van Kerkbode

Raak ’n vriend van Kerkbode

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus
Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.