Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Bron | Twitter: @PresidencyZA

Ramaphosa: Entstof is hier, maar SA steeds op Vlak 3

Jongste nuus oor Covid-19. – Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners op 1 Februarie tydens ‘n regstreekse uitsending ingelig dat die eerste besending entstowwe vroeër dieselfde dag in Suid-Afrika aangekom het. Die entstof sal nie verpligtend wees nie, het Ramaphosa gesê, maar verduidelik dat die doelwit bevolkingsimmuniteit (of kudde-immuniteit) is. Laasgenoemde sal na raming bereik word wanneer sowat 40 miljoen mense uit die bevolking nie meer vatbaar vir infeksie deur Covid-19 is nie.

Die aankondiging dat sekere saamtrekke, waaronder kerkdienste, mag hervat, sal deur vele in die geloofsgemeenskap verwelkom word. Die bywoningsperke is 50 mense; en 100 mense vir buitemuurse godsdienstige saaamtrekke.

 

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top