Nuwe (7de!) roete van Pelgrimstog van Hoop: Dis ‘n 10 dag-staproete van Jeffreysbaai via Baviaans tot op Uniondale … En die rooihoed-stappers in dié klein “verkenningspan” vorder mooi.
In die videogreep hierbo vertel touleier Frederick Marais meer aan sy medestapper Hélene Meissenheimer.
** Lees oor die pelgrimstog se etos en roete-opsies by hierdie skakel: https://hopecamino.co.za/
** En hou www.kerkbode.co.za dop om die stories te lees van dié wat dit stap.
Uit die argief:
Geborg
