Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Prof Allan Boesak is een van die sprekers by ’n konferensie wat die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) in Pretoria hou oor die Belhar-belydenis. Foto: Verskaf

Elders gesien | Belhar na 40 jaar: Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke besin oor wat belydenis nou vra

Wat vra Belhar van ons nou? Dit is die vraag waaroor teoloë en kerkleiers van regoor die wêreld vandeesweek in Pretoria besin tydens Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) konferensie van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK).

So het Muna Nassar, WGGK uitvoerende sekretaris (mission and advocacy) gesê in haar verwelkoming Donderdag 22 Oktober op die kampus van UNISA, is op die WGGK se webblad berig. Die konferensie vind plaas 40 jaar na die Belydenis van Belhar aanvaar is rondom die tema ‘Confessing Against Empire: Belhar’s Call to Unity, Reconciliation, and Justice Today’.

Die konferensie duur tot 25 Oktober 2026.

Lees meer by:  Belhar at Forty: WCRC Conference Opens in Pretoria, South Africa with a Call to an “Unfinished” Confession

 

  • Die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke (WGGK) is een van die oudste ekumeniese liggame in die gereformeerd -presbiteriaanse wêreld luidens die elektroniese Christelike Kernensiklopedie (eCKE). Lees meer HIER. 
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top