Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Elders gesien | Sakov pleit vir beter beskerming van pyporrels na inbraak

“SAKOV is bewus van die finansiële implikasie om pyporrels in stand te hou en moedig kerkrade en eienaars aan om nie die instrumente af te takel of uit kerke te verwyder nie, selfs al is onmiddellike herstel en restourasie nie moontlik nie.”

Só lui ’n onlangse verklaring deur die Suider-Afrikaanse Kerk- en konsertorrelistevereniging (SAKOV). Dit volg na die onlangse inbraak en diefstal van orrelonderdele – en pype by ’n Vrystaatse gemeente.

Die vereniging pleit by gemeentes om die nodige maatreëls in plek te stel om hierdie instrumente te beveilig. 

Lees die volledige verklaring onder.

SAKOV MEDIAVERKLARING OKTOBER 2026
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Gesels saam

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Scroll to Top