Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Konsensus oor wat die Bybel is (en nie is nie) – ’n Paar ‘prentjies’ wys ook konsensus in die NG Kerk

Terwyl daar dikwels oor verskille in die NG Kerk gepraat word, het dr Lourens Bosman Maandag by die vergadering van die Algemene Sinode twee grafieke op ’n grootskerm voor sinodegangers gegooi om te wys waar daar ook konsensus lê. Oor wat die Bybel ten diepste is en die eise wat die NG Kerk se Drie Formuliere van Eenheid aan dominees stel, was daar groot konsensus, blyk uit data wat deur middel van die Predikantepaneel-opname van 2022 ingesamel is.

Bosman se bydrae was deel van ’n wydlopende voorlegging deur die Algemene Sinode se Taakspan Leer en Aktuele Sake (ATLAS). ATLAS se taak is om die kerk met teologiese navorsing te bedien ten opsigte van aktuele, leerstellige en etiese aangeleenthede.

 

 

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top