Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kliek op die video hieronder vir 'n kort oorsig van Maandag 16 Oktober se stories vanaf die Algemene Sinode.

LUISTER SAAM: Vandag se stories vanaf Algemene Sinode 2023 

Heléne Meissenheimer gesels oor die dag se gebeure by die Algemene Sinode in Boksburg – waaronder die verkiesing van ds Jan Lubbe as moderator van die NG Kerk.
[youtube https://www.youtube.com/watch?v=gRPkQzZXFZE?si=d6R-W7i5RV0q3gJJ]
Sy vertel vir die radiojoernalis Lizelle de Bruin van Binnekamer ook van twee dominees wat Sondagaand só lekker saam na die Springbokke se naelbyt-wedstryd gekyk het dat dit hulle gehelp het om ook oor hulle teologiese verskille te kan praat.
Hoor ook van ’n 72-jarige ouderling wat die jeug lei in sy gemeente wat al 10 jaar nie ’n eie predikant kan bekostig nie.
Hou gerus Kerkbode elke aand dié tyd (tot Donderdag) dop vir meer sulke video-stories.
No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top