Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
FEBA Radio SA in Pretoria het ’n onmiddellike voltydse vakature in Pretoria vir ’n persoon met databasis-, administratiewe en telefoonvaardighede
Tegniese vaardighede
- Vlot in Afrikaans en Engels.
- Databasisanalises en -opdatering – werkende vaardigheid met MS Access of soortgelyk. Moet databasis kan analiseer en data interpreteer en orden in grafieke.
- Goeie telefoonetiket en -vaardighede omdat pos daaglikse telefoongesprekke vereis.
- Goeie administratiewe ervaring.
- Enige ander kantoorwerk soos deur situasie bepaal.
Persoonlike kwaliteite
- B-graad, diploma of sertifikate in enige van die bogenoemde areas.
- Goeie gesondheid.
- Vinnige leerder, goeie bestuurs- en beplanningsvaardighede, selfgemotiveerd.
- Uitstekende interpersoonlike vaardighede en goeie spanspeler met positiewe energie en houding.
- Help met enige take soos nodig in spanverband.
- Moet ’n aktiewe Christen wees met ’n passie vir evangelisasie en die werk van God se koninkryk.
Salaris bepaal deur aansoeker se kwalifikasies en ondervinding.
Sluitingsdatum: 15 April 2024.
CV na: jvermeulen@febaradio.co.za – Web: www.febaradio.co.za
Geborg