Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Monumentpark: Terreinbeampte/koster

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Sluitingsdatum: 28 Maart 2024.

Dienstermyn: Permanente aanstelling.

Gemeenteprofiel: Voorstedelike gemeente in Pretoria.

Pligte:

  • Verantwoordelik vir die versorging en instandhouding van die geboue en terrein.
  • Verantwoordelik vir die toeganklikheid van die geboue en terrein soos en wanneer nodig.
  • Kennis van onderhoud en projekbestuur.
  • Verpligte kantoorure soggens en Sondae en Christelike vakansiedae plus beskikbaarheid vir alle funksies.
  • Moet verkieslik naby die kerk woonagtig wees.
  • Moet rekenaarvaardig wees met betrekking tot MS Office-programme.
  • Moet in ’n span kan funksioneer.

Vergoeding en voordele: Onderhandelbaar, afhangende van kwalifikasies en ondervinding.

Aansoek: Stuur kort CV en drie referente na nelmarie@ngkmp.co.za

Diensaanvaarding: 1 April of vroeër.

Navrae: Kerkkantoor, 012 460 5109 of nelmarie@ngkmp.co.za

Die kerkraad behou die reg voor om nie ’n aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top