Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Warmbad (Bela-Bela, Limpopo): Leraar

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Ons soek ’n leraar wat:

  • Toegewyd aan Christus leef en Hom dien.
  • Die gesag van die Skrif as onfeilbaar aanvaar en dit heilig ag.
  • Inkoop op die visie, waardes en etos van die gemeente.
  • Dinamies en energiek is, en sterk leiding kan neem.
  • Goeie balans kan handhaaf in die gemeente om oud en jonk te bereik deur preke, aktiwiteite en ’n bediening vir almal te bied.  

Posbeskrywing:

Gemeenteleraar wat verantwoordelik is vir die volle spektrum van bediening in ons diverse gemeente van alle ouderdomme.

Vereistes/verantwoordelikhede

  • Gelegitimeerde van die NG Kerk.
  • Kom al die ampspligte van Artikel 9 van Kerkorde na.

Algemeen:

Vergoeding volgens sinodale riglyne. Behuising in die pastorie is beskikbaar.

Aansoeke:

Stuur aan: kantoor@ngwarmbad.co.za of skakel 014 736 2788.

Sluitingsdatum: 31 Julie 2024.

Diensaanvaarding: Soos ooreengekom.  

Die gemeente behou die reg voor om geen aanstelling te maak nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top