Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Ermelo (Moedergemeente): Voltydse leraarspos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Sluitingsdatum: 30 Augustus 2024.

Die kerkraad van NG Ermelo (Moedergemeente) nooi alle belangstellende leraars om aansoek te doen.

Gemeenteprofiel:

NG Ermelo (Moedergemeente) is 154 jaar oud en het ongeveer 654 lidmate (klein en groot). Ons funksioneer as ’n geloofsfamilie wat lief is vir God, mekaar en ons naaste.

Leraarsprofiel:

’n Lewende en passievolle verhouding met die drie-enige God.

Bereid om binne die raamwerk van die Kerkorde te werk.

’n Hart vir die platteland en boerdery-omgewing.

Bekend vir leierseienskappe, goeie menseverhoudings en sosiale vaardighede, asook vertroud wees met vernuwende tegnologie.

Vergoeding:

Verblyf – pastorie is beskikbaar.

Vergoeding volgens sinodale skaal.

Aansoeke:

  • Verskaf ’n CV met die kontakbesonderhede van referente.
  • Stuur jou CV, slegs per e-pos, na: admin@ngkermelo.co.za
  • Ontvangs van aansoeke sal erken word.
  • Onderhoude sal met die kandidate op die kortlys gevoer word, met die moontlikheid van die neem van ’n preekbeurt.
  • Sluitingsdatum: 30 Augustus 2024.

Navrae en verdere inligting:

Facebook: NG Kerk Ermelo

YouTube: NG Ermelo Moedergemeente

Webtuiste: www.ngermelo.com

Instagram: ngermelo_moedergemeente

E-pos: admin@ngkermelo.co.za

WhatsApp: 064 707 6183

Kerkkantoor: 017 811 4581. Willie Jacobsz: 082 804 1850. Japie Celliers 082 388 2158

Die kerkraad behou die reg om nie ’n aanstelling te maak nie, sonder opgaaf van redes.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top