Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2024

NG Kerk Heidelberg Wes-Kaap: Voltydse medeleraarspos

Dié advertensie verteenwoordig die standpunte van die adverteerder en nie noodwendig dié van Kerkbode nie.


VAKATURE: VOLTYDSE MEDELERAARSPOS

Ons het in ons onderskeiding hieroor diep geluister na God en mense in ons gemeente en gemeenskap.

Ons is geïnteresseerd in wie jy is en waarmee jy ons kan help om op die reis te gaan om God se wil vir hierdie gemeente te ontdek en te realiseer.

Ons gemeente is ’n gemeente met 1 000  lidmate met twee bedieningspunte.

Heidelberg is ’n innoverende landbougemeenskap en Witsand is ’n kusdorp.

Vergoeding is volgens sinodale skaal tot maksimum vlak 12 met ’n pastorie ingesluit in die pakket. Voorkeur ouderdom tot en met 50 jaar.

Vir navrae kontak gerus Nico Steyn – 083 226 3091.

Aansoeke moet teen 8 Desember 2024 gestuur word na: nicosteyn603@gmail.com

Aansoeke moet ’n volledige CV en drie referente insluit.

Diensaanvaarding voor of teen 1 April 2025.

Die Kerkraad behou die reg voor om geen aanstelling uit die aansoeke te maak nie.


Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.