Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Migdol: Leraar of emeritusleraar

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vastetermyn kontrakpos vir twee jaar (daarna onderhandelbaar) vir ’n leraar of emeritusleraar

SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE: 31 Desember 2024.

DIENSAANVAARDING: 1 Maart 2025.

GEMEENTEPROFIEL: Migdol is geleë tussen Schweizer-Reneke en Delareyville in die Noordwesprovinsie. Dit is ’n klein plattelandse gemeente bestaande uit 52 belydende en 13 dooplidmate met 31 besoekpunte.

LERAARSPLIGTE en -PROFIEL:

  • Gewone predikantspligte volgens Artikel 9 van die Kerkorde.
  • Begrip en passie hê vir die uitdagings van ’n klein plattelandse gemeente.

VERGOEDINGSPAKKET:

  • Salarispakket van R200 000,00 per jaar allesinsluitend.
  • Reiskoste vir besoeke buite die gemeentegrense sal vergoed word volgens die tarief soos deur die sinode bepaal.
  • Pastorie met gratis elektrisiteit en water word voorsien.

AANSOEKE:

  • Moet vergesel wees van CV en kontakbesonderhede van twee referente.
  • Indien kortlys gehaal word moet kandidate beskikbaar wees vir ’n onderhoud en ’n preek.

KONTAKBESONDERHEDE:

Skriba: Marietjie Grobler, e-pos: mmgrobler@nwet.co.za sel: 083 453 0428.

Leier-oudl: Thinus du Plessis, sel: 083 225 2672.

Ringskriba: Ds Theuns Steyn, t.steyn10@absamail.co.za sel: 082 466 8176.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top