Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.
Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ)
VAKATURE: LERAARSPOS
Die ACK Howick/Pukekohe gemeente (in Auckland) van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ) beskik tans oor ’n vakante pos vir ’n leraar (senior of junior) wat geroepe voel om in ’n dinamiese multi-denominale gemeente te dien.
Aansoekvorms is te kry by:
Ds Johan Hendricks johan@ackhamilton.co.nz of leraar@ackhp.co.nz of (+64) 021 233 1785, of deur ’n e-pos te stuur na admin@ackhp.co.nz.
Sluitingsdatum: Aansoekers moet die aansoekvorm volledig voltooi en saam met ’n CV indien by bovermelde e-pos-adres voor 19 Januarie 2025.
Aansoekers moet asb op die NZ Immigrasiewebblad seker maak dat hulle kwalifiseer vir ’n werkspermit wat tot permanente verblyf sal lei.
