Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

ACK Howick/Pukekohe Gemeente (in Auckland, NZ): Leraarspos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Die ACK Howick/Pukekohe gemeente (in Auckland) van die Afrikaanse Christen Kerk van New Zealand (ACK van NZ) beskik tans oor ’n vakante pos vir ’n leraar (senior of junior) wat geroepe voel om in ’n dinamiese multi-denominale gemeente te dien.

Aansoekvorms is verkrygbaar by:

Ds Johan Hendricks: johan@ackhamilton.co.nz of leraar@ackhp.co.nz  of (+64) 021 233 1785, of deur ’n e-pos te stuur na admin@ackhp.co.nz

Sluitingsdatum: Aansoekers moet die aansoekvorm volledig voltooi en saam met ’n CV indien by bovermelde e-posadres voor 16 April 2025.

Aansoekers moet asb op die NZ Immigrasie webblad seker maak dat hulle kwalifiseer vir ’n werkspermit wat tot permanente verblyf sal lei.

Skakel: https://www.immigration.govt.nz/search#religious%20workers

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top