Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Villiers (Noordoos-Vrystaat): Onbepaalde leraarspos

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Onbepaalde leraarspos

GEMEENTEPROFIEL

  • Die NG Gemeente Villiers is ’n plattelandse gemeente in die Noordoos-Vrystaat.
  • Die gemeente bestaan uit 117 lidmate, waarvan 17 dooplidmate is.
  • Die gemeente werk goed saam met die NGKA in Qalabotjha.
  • Die erediens vorm die hart van die gemeente se aktiwiteite.
  • Die gemeentevisie is: God alles vir almal.

LERAARSPROFIEL EN AMPSPLIGTE

Sien uitgebreide advertensie in KERKNUUS en VRYPOS.

VERGOEDINGSPAKKET

  • Die vergoedingspakket sal onderhandel word.
  • Kandidate moet beskikbaar wees vir onderhoude en preekbeurt.

AANSOEKE

  • Stuur volledige CV’s per e-pos met minstens drie onlangse verwysings na: ngkvilliers@gmail.com
  • Vir meer inligting of navrae skakel Jaco van den Berg (082 410 8075),

Jan Cronjé (083 376 2862) of Ds Johann Kemp (konsulent) (072 425 8537).

  • Aansoeke sluit op 30 April 2025.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top