Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Gemeente Strand-Noord: Medeleraar

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Medeleraar

Visie: Saam Bring Ons Christus Aan Almal!

GEMEENTEPROFIEL

Strand-Noord is ’n semi-stedelike gemeente met 1 825 belydende en 543 dooplidmate met ’n groeiende groep jonger-werkendes (19-40). Daar is twee eredienste per Sondag – ’n oggenddiens (wat ook uitgesaai word) en jeugdiens saans.

LERAARSPROFIEL

  • ’n Gelegitimeerde leraar van die NG Kerk met ’n minimum van vyf jaar ervaring.
  • Eredienste:

– Effektiewe prediking.

-Vaardig met die gebruik van multimedia.

-Bewese vaardigheid in die fasilitering van verskillende aanbiddingstyle.

  • Bewese ondervinding van en vaardigheid in lidmaattoerusting.
  • Entoesiastiese deelname aan gemeente-aktiwiteite.
  • Bewese rekord van bou van verhoudings.
  • Bewese belangstelling in uitreik deur getuienis- en barmhartigheidaksies.
  • Bedien volle spektrum van lidmate maar met passie vir jong-werkendes.

VERGOEDINGSPAKKET:

Volgens sinodale skaal.

AANSOEKE:

Stuur asseblief ’n volledige CV met die besonderhede van drie referente en ’n onlangse foto per e-pos: info@ngkstrandnoord.co.za

NAVRAE:

Ds Leon Marais 082 786 4371.

SLUITINGSDATUM:

30 April met diensaanvaarding so spoedig moontlik na 1 Julie 2025.

Die kerkraad behou die reg voor om nie uit die aansoeke ’n beroep of enigsins ’n aanstelling te maak nie en indien u nie teen 31 Mei 2025 gekontak word aangaande u aansoek nie, kan u aanvaar dat u aansoek nie suksesvol was nie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top