Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

NG Gemeente Olyfdal (Meyerton): Leraarspos

Dié advertensie verteenwoordig die standpunte van die adverteerder en nie noodwendig dié van Kerkbode nie.


Leraarspos

Ons soek jou, maar weet nie van jou nie!!!

Die NG Gemeente Olyfdal, Meyerton is tans besig om ’n lys van beskikbare diensleraars, tentmakerleraars, kontrakleraars en proponente, beskikbaar vir gemeentebediening in 2026, saam te stel met die oog op ’n pos wat vakant gaan wees aan die einde van 2025.

Ons soek na:

  • Ouderdomsprofiel: tussen 25-45 jaar.
  • Totale Indiensnemingskoste: R30 000 (dertig duisend rand) per maand.
  • Kreatiewe, vernuwende denker, aanpasbaar en sensitief vir spiritualiteitstipes en oneindig lief vir die Here en sy kerk.

Indien jy binne hierdie soeke jou roeping kan uitleef, stuur vir ons jou CV na:

ngolyfdal@gmail.com sodat ons meer inligting aan jou kan bekend maak, terwyl ons biddend voorberei vir die kies van ons opvolgende spanmaat, wat saam ons roeping teenoor mekaar en die wêreld uitleef in 2026 en verder.

Sluitingsdatum: 30 Junie 2025.

Volg ons erediens op YouTube: Ng Olyfdal

Indien jy meer wil weet oor ons dorp Meyerton gebruik gerus die volgende skakels:

https://midvaal.travel/#HomePageVideo

https://midvaal.gov.za/

Vriende van Kerkbode

Ondersteun Kerkbode, die amptelike blad van die NG Kerk – én die oudste bestaande Afrikaanse blad in Suid-Afrika – ter wille van betroubare nuus in die kerkgemeenskap…

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Kopiereg © Kerkbode 2025

Scroll to Top