Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

NG Kerk Culembeeck: Voltydse leraarspos (Vaste termyn drie jaar)

Die sluitingsdatum vir hierdie vakature is verby en aansoeke word nie meer ingewag nie.

Vakature: Voltydse leraarspos (Vaste termyn drie jaar)

Sluitingsdatum: 18 Julie 2025.

Gemeenteprofiel:

Die NG Gemeente Culembeeck – Dolerend, geleë in Witpoortjie, Roodepoort, nooi gelegitimeerde predikante uit om aansoek te doen vir ’n voltydse leraarspos vir ’n vaste termyn van drie jaar. Diensverpligtinge sal geskied ooreenkomstig Artikel 9 van die Kerkorde.

Die vergoedingspakket, wat insluit huisvesting in ’n ruim pastorie, sal tydens die onderhoud onderhandel word.

’n Volledige CV, vergesel van ’n motiveringsbrief en ’n onlangse foto, moet gestuur word aan: lelanievanderwalt@gmail.com

Traktement: R245 661,00 per jaar.

Navrae:

  • Lelanie van der Walt – 082 844 2391.
  • Pieter Warnich – 083 215 1789.

Let asseblief daarop dat die kerkraad die reg voorbehou om geen aanstelling uit die aansoeke te maak nie.

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top