Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig-podsending | Wie gee om vir die een wat omgee? Gesprek met Retha Bloem

Onderwysers, maatskaplike werkers en predikante moet so opgelei word dat hulle weerbaar is vir trauma. “Ons moet hulle die toerusting gee om ’n veilige hawe te wees en nie self uit te brand nie.” Só sê die rektor van Hugenote Kollege, prof Retha Bloem.

Sy vertel in hierdie episode van Kerkbode Kollig meer oor wat bedoel word met ’n trauma-ingeligte kurrikulum asook hoe sy meen ’n Christelike etos kan bydra tot wat sy noem ’n pedagogie van hoop. Die oud-maatskaplike werker praat ook oor hierdie kollege op Wellington se eie storie van hoop. 

Lees ook: Elders gesien | Hugenote Kollege se nuwe rektor begin in April

  • Klik HIER om na meer gesprekke te luister.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top