Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Kollig-podsending | ‘’n Christen se primêre uitgangspunt is, ons is vredemakers’ – Gesprek met Stephan Joubert

Die gemak waarmee sommige in die VSA sowel as elders oorlogsverwysings uit die Bybel aanhaal om die konflik in die Midde-Ooste te regverdig, laat vele Christene die wêreld oor ongemaklik … Heléne Meissenheimer praat hieroor met die teoloog en skrywer, prof Stephan Joubert.

Gespreksverloop:

00:55 Hoe moet ‘n mens die strydlustigheid en vergeldingslus wat mens dikwels in die Ou Testament lees, verstaan? Deur die lens van die Nuwe Testament of in isolasie?

04:20 Israel is ’n spilpunt …

07:54 President Donald Trump op sosiale media. Wat sou jy vanuit die Bybel vir hom wou antwoord?

12:23 Is daar tye wanneer Christene tog aan oorlog moet deelneem?

17:18 Ons en hulle – ‘Ons ontmenslik mekaar’

19:55 Wat is jou ankers in hierdie tyd?

 

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

1 thought on “Kollig-podsending | ‘’n Christen se primêre uitgangspunt is, ons is vredemakers’ – Gesprek met Stephan Joubert”

  1. Anton Schutte

    Maak n gesprek met prof Stephan oor die pous se uitlating en ook sy siening oor die gay kwessie. Miskien is julle bang vir daai een

Comments are closed.

Scroll to Top