Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Legitimasie-seisoen 2026: Hou Kerkbode dop vir al die stories van roeping en toetrede tot die bediening

Elke man en vrou wat tydens ’n legitimasiediens na vore tree om as predikant, diensleraar of bedienaar uitgestuur te word het ’n eie roepingstorie.

Vanaf 5 November tot die einde van Desember vat Kerkbode hande met al drie kuratoria van die NG Kerk om berigte en foto’s met lesers te deel van die legitimasiedienste deur die Kuratorium van die vier Transvaalse (Noordelike) sinodes, Vrystaat Kuratorium en Wes-Kaapse Kuratorium.

Kerkbode se gedrukte uitgawe in Desember bevat ’n kleurvolle bylaag waarin almal verskyn. 

Moenie uitmis nie! Teken in op Kerkbode se gedrukte uitgawes (verskyn maandeliks) en/of oorweeg om ’n Vriend van Kerkbode te word. Jy kan ook inteken op Kerkbode se weeklikse nuusbrief.

Lees ook: Teologiese opleiding: Betroubare en toeganklike inligting oor teologiese opleiding is belangrik

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.