Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Video: ‘Ons moenie bang wees vir vernuwing, verandering en groei nie’

Ds Rudi Swanepoel, een van ‘n paar afgevaardigdes met wie Kerkbode ná Hoëveld Sinode se sinodesitting gesels het sê: “Die grootste ding wat ek ontdek het hierdie drie dae, is dat ons nie moet bang wees nie. Ons moenie bang wees vir vernuwing, verandering en vir groei nie.” Kyk gerus die volledige video hieronder en lees Kerkbode se verslaggewing oor die sinode by die skakels hieronder:

Hoëveld Sinode: ‘Hoor ons net, asseblief’ pleit talle in gesprek oor Artikel 37

Sinode: Hoëveld kies nuwe moderator, gemeentes deel hul stories

Foto’s, video en verslaggewing deur dr Nico Smit.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top