Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Dr Zander van der Westhuizen gee sy vrou, ds Maartje, 'n drukkie met haar verkiesing as nuwe assessor van die NG Kerk. Foto: Le Roux Schoeman

LUISTER SAAM: Vandag se stories vanaf Algemene Sinode 2023

Heléne Meissenheimer gesels oor die dag se gebeure by die Algemene Sinode in Boksburg – waaronder die spesiale drukkie wat ds Maartje van der Westhuizen gekry het met haar verkiesing as assessor van die NG Kerk.

Sy vertel vir die radiojoernalis Lizelle de Bruin van Binnekamer waarom die politieke wetenskaplike Roeland Henwood meen die NG Kerk is een van die “sterkste kern-netwerke” in die land (LEES MEER HIER: Algemene Sinode: NG Kerk is steeds kragtige netwerk in SA wat steier en afglip teen gladde paal van gesonde demokrasie-indeks)

** Hoor ook van ’n oud-boer uit die Vrystaat wat vertel hoe hy gehoor het die Here vra hom om die drie plaasaanvallers op sy plaas te vergewe.
Hou gerus Kerkbode elke aand dié tyd (tot Donderdag) dop vir meer sulke video-stories.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top