Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Mev Smit met Phoebe en Davidson Chifungo tydens Davidson se gradeplegtigheid op Stellenbosch.

Huldeblyk aan Kietie Smit

Ons het hierdie besondere woorde van dr Davidson Chifungo en sy vrou, dr Phoebe Chifungo in Lilongwe, onlangs ontvang na die afsterwe van die bekende sendelingsvrou, mev Kietie Smit: “Phoebe and I would like to convey our greatest condolences to the Smit family after the passing on of Amayi Kittie Smit.

“Phoebe and I knew Amayi Smit for a long time. I loved her so much after realising that she was the one who pioneered the work of Sunday School in Malawi. The 5 books which have been used for over 50 years now, inspired me so much at an early stage of my Christian life.

“Amayi Smit even visited us twice in Mozambique when I served in a village. Phoebe and I also visited with her at Azaleahoff, every time we were studying at the US, and we had a meal with her.

“She also visited us in Malawi and stayed with us, our firstborn daughter Thoko, now 19, used to call her Agogo (grandma).

“We will miss a great friend in her, a prayer worrier and a great missionary at heart. She spoke Chichewa with a fluency more than a Malawian. She would even correct my Chichewa!

“Until we meet again, rest well, Agogo Smit. We will miss you always.”

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top
Your Image Your Image Your Image

Die Kerkbode-toepassing (app) is beskikbaar op jou selfoon. Installeer dit vandag nog.