Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Wat is die Bybelse argument vir of teen die erkenning van verbintenisse tussen mense van dieselfde geslag? André Bartlett se standpunt.

Brief: Wat ‘n wonderlike bemoedigende skrywe

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Danie van Bloemfontein skryf: Marietjie Steyn se skrywe (Hoekom is ek nog in die (NG) Kerk?) verwys. Wat ‘n wonderlike bemoedigende brief is dit nie. Vir ‘n amper ou dominee help dit soveel om my gemotiveerd te hou te midde van die onweer tans in die NG Kerk. Dankie vir die pragtige perspektief wat jy vir dolerendes, nie-dolerendes asook ons wat net dol is, stel. Ek hoop elke Kerkraad stuur die brief aan hulle gemeentes. Ek glo dis ‘n sontraal van bo die donker wolke.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top