Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2025

Brief | ‘Hoor jy God se stem?’

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Jestus Fouche van NG Kerk in die Mielielande skryf:

Vanoggend lui ons kerk se klok,

die laaste klompie mense neem hulle sitplekke in.

Na ’n uur se lofsang, drink ons almal saam koffie

en tee. Daar was ook lekker soetgoed.

’n Gesin wat na die diens opdaag

drink en eet ook saam. Nelson kuier en

gesels met die besoekers.

Sonder om te vra, sonder om te oordeel,

word die ma wat sonder skoene loop,

die pa wat te trots is om te vra vir kos,

geklee en gevoed.

Hoor jy God se stem?

Lees ook: Foto-verhaal uit die Vaaldriehoek: Die kerk sonder ’n vaste dominee

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Versprei God se Woord
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top