Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Dankie, oom Japie

Ds Japie du Plessis luister terwyl ds Nelis Janse van Rensburg hom bedank vir sy omvangryke rol in die kerk. Du Plessis, wat in 1962 die eerste Algemene Sinode as waarnemer bygewoon het, woon nou sy heel laaste Algemene Sinode by. Janse van Rensburg het na verskillende aspekte van Oom Japie se lang loopbaan verwys. Daaronder tel sy rol oor jare in die leierskap van die Wes-Transvaalse sinode (nou Sinode Goudland). Hy was ook baie betrokke by die NG Kerk in Sri Lanka wat hom as hulle vader bestempel. Janse van Rensburg het ook verwys na Du Plessis se rol in die gesprekke met swart gemeentes wat nou by Goudland wil inskakel. Oom Japie is 'n "absolute leier", het Janse van Rensburg gesê.
Ds Japie du Plessis luister terwyl ds Nelis Janse van Rensburg hom bedank vir sy omvangryke rol in die kerk. Du Plessis, wat in 1962 die eerste Algemene Sinode as waarnemer bygewoon het, woon nou sy heel laaste Algemene Sinode by. Janse van Rensburg het na verskillende aspekte van Oom Japie se lang loopbaan verwys. Daaronder tel sy rol oor jare in die leierskap van die Wes-Transvaalse sinode (nou Sinode Goudland). Hy was ook baie betrokke by die NG Kerk in Sri Lanka wat hom as hulle vader bestempel. Janse van Rensburg het ook verwys na Du Plessis se rol in die gesprekke met swart gemeentes wat nou by Goudland wil inskakel. Oom Japie is ‘n “absolute leier”, het Janse van Rensburg gesê.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top