Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

“’n Uitkoms wat van diep onderskeiding getuig”

Ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die Algemene Sinode van die NG Kerk, sê die sinode het op die tweede dag van die Buitengewone Algemene Sinode ‘n diepgaande gesprek van hoë kwaliteit gehad. Hy sê verder dat daar goeie voorstelle op die tafel is wat die sinode verskeie opsies gee. Die gesprek word Woensdag voortgesit voor daar besluite geneem word.

Volg hierdie skakel om die video te kyk.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top