Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

“Veelvoudige menings in die kerk”

Ds Nelis Janse van Rensburg, moderator van die NG Kerk, sê mense met veelvoudige menings kan saam ‘n pad loop. Trouens, dit is hoe dit sedert die vroegste tye in die kerk gebeur. Hy sê verder dat gelowiges soms die waarheid vind in die spanningsveld tussen verskillende menings.

Volg hierdie skakel om die video te kyk.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top