Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Dankie vir Kersfonds-bydraes!

Op 28 Februarie 2017 word Kerkbode se Kersfonds-spaarvark uitgeskud en die geld aan kinderhuise uitgedeel.

Die fonds staan tans op R191 529,17 wat ongelukkig minder as laasjaar dié tyd is. Daarom wil ons lesers aanmoedig om tot op 28 Februarie die fonds ’n verdere hupstoot te gee.

Sover het 34 individue, 59 gemeentes, 1 trust en 1 Bybelstudiegroep bydraes gelewer. Die fonds het ook 17 anonieme bydraes ontvang.

Die grootste bydrae was R12 287,58 van die NG Kerk in SA (Sinode Wes-Kaap) met R7 785 van die NG gemeente Clanwilliam as die tweedegrootste bydrae.

Baie dankie aan die volgende gemeentes en sinodes vir hulle bydraes: Vrystaat Sinode, Losberg, Ottosdal-Suid, Piet Retief, Eendekuil, Franschhoek, Parow-Noord, Empangeni, Nuwerus, Colesberg, Vishoek, Clanwilliam, Ottosdal-Suid, Plumstead, Schweizer-Reneke, Hoopstad, Worcester, Ceres, De Eike, Clanwilliam, Vasco, Parow-Panorama, Aurora, Toringkerk, Die Vleie, Brandwacht, Reebok, Vredendal-Wes, Piketberg, Horison-Noord, Willowmore, Merwewille, Montagu, Rondebosch, Dewetsdorp, Nigel-Suid, Oudtshoornpark, Deo Gloria, Kimberley-Wes, Murray (De Doorns), Napier, Parow-Welgelegen, Mosselbaai, Hartenbos, Piet Plessis, Audenberg, Goudini, Port Nolloth, Albanie, Gonubie, Bellville-Oos, Klerksdorp-Oos, Welgemoed.

Dankie aan die volgende individue en ander: JJ Hillebrand, M Burger, De Jager, JA Stiglingh, N Louw, PBC du Preez, Esterhuyse, JA Koekemoer, RB de Vos, JH Hattingh, Vivian Kriel, HJ Voges, CJ Marais, P Pretorius, S Stols, SJJ Brits, AE du Toit, A Swanepoel, CW Steyn, C de Villiers, P Horn, JD Robert, C Barnard, J Swart, A Grobler, R Botha, S Brits en M Nel, Gert en Ester, Die Erwee Trust en Serinitas-Bybelstudiegroep.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top