Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 19 Mei 2017

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

NG KERK

BEROEPE NA NG KERK-­GEMEENTES

BEROEP – Prop Hanno Visser na Leonard.

AANVAAR – Dr Dieter du Bruin na NG Pretoria.

WES-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds Pieter Johannes Retief word op 11 Junie 2017 op Garies bevestig. (Ansie, 09.05.2017).

BEVESTIGING

Ds Dewald Hoffmann is op 5 Februarie 2017 in die NG gem Richmond bevestig deur ds Manus Duminy van Victoria-Wes waartydens hy ook sy intreepreek gelewer het. (HV Ackermann, Voorsitter en Leier-Ouderling, 08.05.2017).

OOS-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds WCJ (Cobus) Fourie van Port Elizabeth-Heideveld het die beroep na Port Elizabeth-Wes aanvaar as deeltydse predikant (tentmaker). Bevestiging vind plaas op 4 Junie 2017 om 9:00 in die NG gemeente Port Elizabeth-Wes. (Janine Willemse, Skriba, 09.05.2017).

BEVESTIGING

Prop Johannes Janse van Rensburg het die beroep aanvaar na Retief (Despatch) en het op 7 Mei 2017 sy intreepreek gelewer. (Alma Oelsen, Skriba, 03.05.2017).

NOORD-KAAPLAND

BEVESTIGING

Ds Waldemar Guillaume Stumpfe van Kimberley-Bakenskop het die beroep aanvaar na NG gem Barkly-Wes met ingang 1 Junie 2017. (Annelie Kennedy, Skriba, 03.05.2017).

GOUDLAND

BEVESTIGING

Ds Bianca van Graan het die beroep na Migdol aanvaar. Bevesti­ging was op 7 Mei 2017. (Jan Brand, 05.05.2017).

NOORDELIKE SINODE

BEVESTIGING

Dr Dieter du Bruin het die beroep na NG Pretoria aanvaar as deel van die gemeente se verenigende bediening en word op 28 Mei 2017 in die Arcadia Faith Community bedieningspunt bevestig. (Hendrien van Vliet, Ringskriba, 11.05.2017).

OOSTELIKE SINODE

BEVESTIGING

Ds LJ Fourie is op Sondag 7 Mei 2017 in Marble Hall bevestig. (RS Dr CH Booy, 01.05.2017).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top