Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 3 November 2017

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

NG KERK

BEROEPE NA NG KERK-­GEMEENTES

BEROEP – Ds Nico van der Walt van Heuwelsig na Buffel­jags­ri­vier.
AANVAAR – Ds Pieter Nel van War­den na PE Hoogland; ds Nico van der Walt van Heuwelsig na Buffeljagsrivier.

WES-KAAPLAND

Bevestiging

Ds Nico van der Walt begin op 1 Jan 2018 by die NG gem Buf­­feljagsrivier. (Sakkie Nel, 19.10.2017).

OOS-KAAPLAND

Bevestiging

Ds Pieter Nel word op 12 Nov 2017 in die NG gemeente PE Hoogland bevestig. (Saretta Dawson, gemeentebestuurder, 24.10.2017).

KWAZULU-NATAL

Bevestiging

Ds JH Wildenboer word op 5 November 2017 in die NG gemeente Cedarville-Ma­­ta­tiele, deur ds Gerrit Strydom, as leren­de ouderling be­vestig. (Karin van Zyl, 26.10.2017).

GOUDLAND

Emeritaat

Die Ringskommissie van Pot­chef­stroom stel u hiermee in ken­nis, volgens die Kerkorde Re­glement 12.12.5, van die be­oogde emeritaat van ds SJ Bergh op 31 Oktober 2017. Ds SJ (Fanie) Bergh het op 22 Ok­tober 2017 sy afskeidspreek gele­wer by die NG gem Potchefstroom-Wes en emeriteer op 31 Ok­to­ber 2017. (Ds DF Theron, RS, 11.10.2017).

OOSTELIKE

Bevestiging

Prof Johan Matthys van der Mer­we is tydens ‘n beroepingsvergadering van die gemeenteraad op 23 Aug 2017, as deeltydse vastetermyn leraar, vir die Lynn­woodrif gem beroep. Hy is op Sondag, 22 Okt 2017, bevestig. (Sanelde Putz, sekretaris, 26.09.2017).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top