Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Amptelike nuus, 17 November 2017

Stuur Amptelike Nuus na Lida Viljoen by lida@tydskrifte.co.za

NG KERK

BEROEPE NA NG KERK-­GEMEENTES

BEROEP – Ds Jac Johannes Pienaar van Taaibos­spruit na Potchefstroom-Wes.
AANVAAR – Ds Izak du Toit van Elspark na Delmas.

WES-KAAPLAND

Bevestiging

Ds Francois Cilliers is op 18 September 2017 na NG Plettenbergbaai beroep en hy het die beroep aanvaar. Sy intreepreek was op 5 November 2017. (Francois Cilliers, 27.10.2017).

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top