Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

’n Kragtige getuienis

Hierdie is 'n lesersbrief.
Die opinies van briefskrywers weerspieël nie noodwendig die standpunte of oortuigings van die Kerkbode-redaksie of die NG Kerk nie.

Petrus Moolman (emeritus) van Overkruin skryf:

Ek was bevoorreg om my bediening in die gemeente Graaff-Reinet te begin in 1977. Die spanning van die skeuring was nog voelbaar – veral onder ouer lidmate.

Die grensreëling dat mense hulle kon beroep op hulle voorouers se lidmaatskap en daarom ook die keuse van gemeente, het baie onmin veroorsaak.

Ek wil getuig dat die hereniging van die twee gemeentes vir my ’n absolute hoogtepunt is en ek bring saam met die gemeente Graaff-Reinet in haar nuwe eenheidsgestalte alle eer aan die Here vir die versoe­ning! 

Wat ’n kragtige getuienis ook ten opsigte van die pro­sesse waarmee die NG Kerkfamilie besig is.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top