Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Baai laat vaar eerstejaarskampe

PORT ELIZABETH. Eerstejaarstudente van die Baai kan vanjaar hulle kamptoerusting by die huis los en eerder aktiwiteite kom bywoon.

So sê ds Rethie van Niekerk, leraar by die Somerstrand Gemeente in Port Elizabeth, oor hulle twee-weke-lange verwelkomingsprogram vir nuwe studente wat in Februarie plaasvind. Aktiwiteite sluit ’n vegan-vriendelike braai, ’n fliekaand en strandpiekniek in en op dié manier kan studente teen hulle eie tempo mekaar, die stad en omgewing leer ken.

“Tussen eredienste en selgroepe is daar kuier­ge­leent­hede, staptogte, ysskaats, ensovoorts,” ver­tel Rethie.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top