Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Nanette Botha

Porterville se jong vroue bid saam

Jong vroue van Porterville het op Wêreldbiddag vir vroue (1 Maart) om tafels saamgeëet. Die tema van die 89ste biddag (Kom, alles is gereed!”) is deur die vroue van Slowenië gekies. “Dogters van verskillende grade het saam mini-kaneelrolletjies en druiwe geëet, wat aansluit by die tema om saam met vreemdes aan te sit, want die tafel is gereed,” het Nanette Botha, Afrikaans-onderwyser wat die geleentheid gereël het, vertel.

No data was found
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top