Kerkbode

Kopiereg © Kerkbode 2026

Foto: Rickus Botha

Kiek jou kerkgebou

NG gemeente Zeerust is gestig op 15 Augustus 1868 te Jacobsdal sowat 15 km buite Zeerust, vertel Rickus Botha, ’n lidmaat van die gemeente. Zeerust is die 97ste oudste gemeente in die land en die derde oudste gemeente in die ou Wes-Transvaal. Zeerust vorm nou deel van die Goudland Sinode. Die huidige kerkgebou is die derde kerkgebou van die gemeente en is ontwerp deur die argitek Hendrik Vermooten. Die gemeente het laasjaar sy 150ste bestaansjaar gevier.

Vriende van Kerkbode

Beskerm betroubare nuus in die kerk en bevorder góéie geloofsgesprekke saam met Kerkbode, die blad waarop jy kan staatmaak in ’n veranderende wêreld…
Vertel my meer
Ondersteun betroubare kerknuus

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…
Vertel my meer
Deel die goeie nuus van Jesus
Geborg

Nuusbrief: Bly op hoogte

Teken in op Kerkbode se weeklikse nuusbrief vir vars nuus, briewe, vakatures, rubrieke, podsendings en nog meer.

Scroll to Top